012 548 0160 hsmontana@global.co.za

2020 AKADEMIESE PRYSUITDELING / 2020 ACADEMIC PRIZE GIVING

As gevolg van die huidige Covid-regulasies kan ons ongelukkig nie hierdie jaar die leerders fisies in die kollig plaas vir hul akademiese prestasies van 2020 nie. Ons kan nie nalaat om erkenning te gee aan die leerders wat akademies uitgeblink het nie. Ons nooi u uit om terug te sit en die eerste virtuele prysuitdeling van Hoërskool Montana saam met ons te geniet.

Hoërskool Montana
Kopiereg © 2015-2021

STRAATADRES:
Hoek van Dr Swanepoel- en Sesdeweg, Montana, Pretoria, 0182

(560 6th Rd, Pretoria, 0151, South Africa) 

KONTAKBESONDERHEDE:
Kantoor: (012) 548 0160/1

Faks: (012) 548 1856
E-pos: hsmontana@global.co.za
GPS: -25.674537, 28.24169