012 548 0160 hsmontana@global.co.za

MATRIEKUITSLAE 2017 – SKOOLPRESTASIES

SLAAGSYFER – 99,62%
UNIVERSITEITSVRYSTELLING – 77,6% (204 uit 263 kandidate) – die hoogste ooit
Die res van die graad 12’s het almal Diplomavrystelling.

AANTAL ONDERSKEIDINGS: 285
AANTAL B-SIMBOLE: 470

4 Kandidate verwerf 7 onderskeidings, 9 verwerf 6 onderskeidings, 6 verwerf 5 onderskeidings en 6 verwerf 4 onderskeidings.

20 Kandidate het ‘n gemiddeld bo 80%, met ‘n verdere 61 bo 70%.

3 Vakgemiddeldes bo 70% met ‘n verdere 17 vakke bo 60%
20 uit 23 vakke behaal ‘n 100% slaagsyfer

Baie geluk aan al die betrokke onderwysers en leerders!

MATRIEKUITSLAE 2017 – INDIVIDUELE PRESTASIES

Dit is vir ons lekker om te spog met ons matrieks se uitslae!

TOPPRESTEERDERS: 
1 – Jacques Human – 89,3% met 7 onderskeidings
2 – Arlo Fuls – 89,1% met 7 onderskeidings
3 – Marchant Fourie – 88,4% met 6 onderskeidings
4 – Chakira Pelser – 87,7% met 6 onderskeidings
5 – Conrad Vos – 87,6% met 7 onderskeidings
6 – Alecian van Niekerk – 87,0% met 6 onderskeidings
7 – Arno Möller – 85,4% met 6 onderskeidings
8 – Bianca du Plessis – 85,3% met 6 onderskeidings
9 – Jacqueline dos Santos – 84,3% met 5 onderskeidings
10 – Tebogo Mbanyane – 83,7% met 6 onderskeidings
11 – Waldo Jenkins – 83,6% met 6 onderskeidings
12 – Jeanri Conradie – 83,5% met 7 onderskeidings
13 – André Schoeman – 83,1% met 5 onderskeidings
14 – Jacques van Vuuren – 83,1% met 4 onderskeidings
15 – Rojeane Scholtz – 82,4% met 6 onderskeidings

Die Top 10 se gemiddeld: 86,8%

Hoërskool Montana
Kopiereg © 2015

BAIE DANKIE AAN ONS BORGE:

KONTAKBESONDERHEDE:
Kantoor: (012) 548 0160/1

Faks: (012) 548 1856
E-pos: hsmontana@global.co.za
GPS: -25.674537, 28.24169

STRAATADRES:
Hoek van Dr Swanepoel- en Sesdeweg, Montana, Pretoria, 0182

(560 6th Rd, Pretoria, 0151, South Africa)

 

Shares
Share This