CSV

Die CSV bied ‘n tuiste vir alle gelowiges, ongegag denominasie. Weekliks word byeenkomste gehou op Woensdae, 2de pouse. Twee leraars is hoofsaaklik betrokke – Ds Cornel Viljoen (koördineerder) en Past Jan Pretorius. Bybelstudie en toerusting is die fokus van hierdie byeenkoms want ons wil elke leerling toerus vir die uitdagings van die lewe deur sy kennis van en verhouding met God as ons Vader.

CSV NUUS

Die CSV wil in hierdie jaar uitreik na ander en het komiteelede verkies:

  • Henco Bester
  • Denzill Bothma
  • Tyle Bryce
  • Jarrod Ferreira
  • Xavier Laubscher
  • Tiaan Liebenberg
  • Tshegofatso Pilane
  • Jaco Smit
  • Nkuleleko Vilakaze
  • Taylon Bieldt
  • Anrike de Clercq
  • Megan Enslin
  • Inge-Lize Gray
  • Beulah Prinsloo

 

Toewydingsweek 2016:

Gedurende die eerste week van Augustus gaan ons ‘n toewydingsweek hou wat sal bestaan uit ‘n spreker tydens saalopening en drie aandprogramme.
Ons sien uit na ‘n besondere jaar!

KALENDER

CSV FOTOS

Fotos om te volg.