012 548 0160 hsmontana@global.co.za

DINK OF SINK

Dink of Sink is ʼn onvoorbereide debatskompetisie wat al reeds vir jare in die Vrystaat, Noordkaap en Wes-Kaap plaasvind en ʼn groot treffer onder hoërskool leerlinge is. AfriForum het besluit om deel te word van hierdie wonderlike inisiatief omdat dit vir ons belangrik is om Afrikaans te bevorder en uit te bou op talle terreine maar ook om ons jeug met waardevolle vaardighede toe te rus soos om op jou voete te kan dink, standpunt in te stel en jou opponent oortuig met feite en algemene kennis.

Hoërskool Montana
Kopiereg © 2015-2021

STRAATADRES:
Hoek van Dr Swanepoel- en Sesdeweg, Montana, Pretoria, 0182

(560 6th Rd, Pretoria, 0151, South Africa) 

KONTAKBESONDERHEDE:
Kantoor: (012) 548 0160/1

Faks: (012) 548 1856
E-pos: hsmontana@global.co.za
GPS: -25.674537, 28.24169