EISTEDDFOD

Leerders skryf in onder die naam Hoërskool Montana om so punte te verdien vir die prysuitdeling aan die einde van die jaar. Ons skool betaal die affiliasiegeld en leerders self die inskrywingsgelde. Leerders kan self reël vir afrigting by ‘n Dramaskool of by ons Drama-onderwyser.  Ons neem deel aan: Pretoria Eisteddfod, Afrikaanse Kunsvereniging se Kunswedstryd en Noorderkruin Kunstefees.

KALENDER

EISTEDDFOD FOTOS

Fotos om te volg.