KUNSUITSTALLING

Die kunsuitstalling vind plaas tydens die eerste 2 weke in die 3de kwartaal:

  • Graad 8 – 12 leerders se werke word uitgestal.
  • Graad 10 – 12 se werke word uitgestal vir formele assesering.
  • Drama leerders tree ook op tydens dié geleentheid.

Hoërskool Montana nooi graag alle ouers en familie uit om die geleentheid saam u kind te kom geniet!

KUNSUITSTALLING NUUS

Kunsuitstalling 18-20 Oktober 2016:

GALA-aand vin plaas op Donderdag, 20 Oktober 2016 om 18:00 waar individuele toekennings gegee word vir puik en besonderse prestasies, kunswerke en toneelspel.

Ingangsfooi is R5pp.

Ons sien uit daarna om dié spoggeleentheid saam met u te geniet.

KALENDER

KUNSUITSTALLING FOTOS

[espro-slider id=8572]