012 548 0160 hsmontana@global.co.za

MONTIE ARTES

Montie Artes is 'n algehele talentkompetisie. Dit sluit alle talente in: Sing, dans, skilder, beeldhou, kos maak en enige iets wat die leerders dink is die moeite werd om op 'n verhoog te sit. Leerders word gekies deur oudisies (wie die organiseerders glo staan 'n kans om te te wen). Met die aand van die Montie Artes sal daar 'n wenner en 'n tweede en derde plek aangewys word.

Hoërskool Montana
Kopiereg © 2015-2021

STRAATADRES:
Hoek van Dr Swanepoel- en Sesdeweg, Montana, Pretoria, 0182

(560 6th Rd, Pretoria, 0151, South Africa) 

KONTAKBESONDERHEDE:
Kantoor: (012) 548 0160/1

Faks: (012) 548 1856
E-pos: hsmontana@global.co.za
GPS: -25.674537, 28.24169