REDENAARS

Montana se redenaars is baie aktief en neem aan verskeie redenaarsfeeste en -kompetisies deel. Dit sluit in die Interne kompetisie, die Onvoorbereide Van Huysteens Oratorsfees,ATKV-kompetisie, die Radikale Redenaarsfees en die Kans!vatter-kompetisie. Organiseerder: Mev. M. Johnson

REDENAARS NUUS

2016 Nuus: Die Interne Afrikaanse Redenaarskompetisie het reeds begin, en die leerders moet nou begin inskryf vir die ATKV-kompetisie, asook die Oratorsfees.

KALENDER

REDENAARS FOTOS