REVUE

In Montana is daar elke 4 jaar ‘n Revue van hoogstaande gehalte. So ‘n produksie gebeur slegs deur harde werk en deursettingsvermoë van elke onnie, ouer en leerder.

REVUE NUUS

Die Houtpop – Revue 2015! Wat ‘n ongelooflike produksie om op voort te bou. Met hardwerkende leerders en onnies en ongelooflike ouers is alles in Montana ‘n fees!

Ons sien uit na die volgende Revue in 2019! Die wiele begin al rol na daardie wenstreep…

KALENDER

REVUE FOTOS