ATLETIEK

  • Hoërskool Montana neem deel aan die A-Bond Interhoër atletiekbyeenkoms vir die eerste keer in die skool se geskiedenis vanaf 2015.
  • In 2017 was Hoërskool Montana die gasheer skool by die A-Bond Interhoër atletiekbyeenkoms.

ATLETIEKBYEENKOMSTE 2017:

7 Januarie; Interhuis
20 Januarie: Zwartkop massabyeenkoms (Weg)
27 Januarie: Tuisbyeenkoms
3 Februarie: Mootbyeenkoms by Oos Moot (weg)
8 Februarie: Noordheuwel Top 15 by UJ (weg)
10 Februarie: Warmbad (weg)
15 Februarie: Top 10 by LC de Villiers
21 Februarie: PUK Interhoër. (weg)
24 Februarie: A-Bond interhoër. Pilditch. Montana gasheer.

Die jaarlikse Montielympics se spanne word so opgedeel:

KALENDER

ATLETIEK FOTOS

[espro-slider id=7735]