BERGFIETS

Monties Bergfiets beskik oor meer as ‘n halfdosyn afrigters wat ‘n aanduiding is van die volume leerders wat aan die sport deelneem. Die entoesiastiese span van sowat 40 fietsryers oefen Dinsdae en Donderdae sowel as meeste Saterdae. Ons neem deel aan die Spur Liga vir Hoërskole.

KALENDER