HOKKIE

Selekteer hierdie voorblad vir alle hokkie-nuus:

[real3dflipbook id=”6″]

DOGTERSHOKKIE:

  • Dogtershokkie bestaan uit 12 spanne, naamlik 0/14, 0/15, 0/16 A tot C spanne asook ‘n 1ste, 2de en 3de span.
  • Ons neem deel aan die Gauteng-Noord Grootskole 2 liga asook die voorseisoen PUK-reeks.
  • In 2013, 2014 en 2016 was ons algeheel 1ste in ons liga.
  • Ons het ook 1 Northens speler opgelewer wat in die 0/16 span gespeel het.
  • Gedurende die 2016 liga was die 0/14A, 0/14B, 0/15B ligawenners en die 0/15A, 1stes liganaaswenners.

HOKKIE BORGE:

[logo-carousel id=hokkie-borge-logos]

SEUNSHOKKIE:

  • Seunshokkie bestaan uit 3 spanne naamlik 0/14, 0/16 en 1ste.
  • Seuns promoveer na die C-liga vir 2017.
  • Ons neem deel aan die Gauteng-Noord C-liga asook die voorseisoen PUK-reeks.
  • In 2014 en 2015 wen die 1ste span die liga waar hulle geen wedstryde verloor het nie.
  • Gedurende die 2016 liga was die 0/16 en 1stes ligawenners.

KALENDER

HOKKIE FOTOS

[espro-slider id=7907]