RUITERSPORT

Ruitersport bestaan uit die volgende dissiplines: “Showjumping”, “Dressage”, “Equitation”, “Performance Riding”, “Working Riding”, “In hand utility”, “Prix Caprilli”, “Eventing”, “Western Riding”, “Western Mounted Games” en “Tent pegging”.

Hoërskool Montana het ± 25 ruiters wat aan SANESA Gauteng-Noord skole-liga deelneem.

Selekteer dié logo om na die SANESA webtuiste te gaan kyk:

KALENDER

RUITERSPORT FOTOS