SAGTEBAL

Sagtebal is ‘n opwindende en tegniese spansport wat in die derde kwartaal plaasvind.
Hierdie spansport leer spelers om vinnig te dink en reageer tydens ‘n wedstryd, saam te werk as ‘n span en mekaar te ondersteun.

KALENDER

SAGTEBAL FOTOS