012 548 0160 hsmontana@global.co.za

D6 Kommunikeerder

Die Hoërskool Montana Kommunikeerder bied aan Montie-ouers en leerders toegang tot alles wat by ons skool gebeur – nuus, prestasies, die kalender, foto’s, toets- of eksamen-roosters, die afbakening van leerwerk,  huiswerk, belangrike dokumente van die skool,  waarskuwingsboodskappe wat onmiddelik op u skerm verskyn, ens.

U kan die Hoërskool Montana Kommunikeerder ook maklik verpersoonlik om net by u en u kind(ers) se behoeftes te pas.

 

School Communicator Program

Laai dit hier af:

Shares
Share This