012 548 0160 hsmontana@global.co.za

Kunsgilde

Organiseerder: C. Marais
Oefendae: Woensdae en Donderdae
Oefentye: 14:00-16:00
Materiale: Verniet
Leerders bring hul eie as hulle kan andersins is ons afhanklik van M.J. Labs se skenkings.
Dankie aan die volgende borg vir u ondersteuning:
MJ Labs (Johann@mjlabs.co.za)
(012) 804 8966
354 Derdepoort
Silverton
Pretoria

Kunsgilde_2012_2

 

Die kunsgilde het ten doel om kreatiewe leerders by te staan en hulle vermoë te ontwikkel.

Lede word met die hand uitgekies. Toelatingsvereistes berus nie op vermoë maar eerder ingesteldheid aangesien dit baie meer belangrik is as vermoë. Daar word ‘n klimaat geskep waar leerders sonder druk of veroordeling kan skep en hulself kan geniet.

Aan die einde van die jaar gaan die leerders wat hierby betrokke is, se werk uitgestal word saam die kuns leerders van Mnr Antonites.

Kyk hier na van die leerders se kunsgilde werk:

[nggallery id=1]

kunsgilde

Marone Willemse (Gr.8 2012) se kunsgild.