012 548 0160 hsmontana@global.co.za
0/16A-NETBALSPAN VYFDE BESTE IN SUID-AFRIKA

0/16A-NETBALSPAN VYFDE BESTE IN SUID-AFRIKA

Die 0/16A-netbalspan het die afgelope naweek deelgeneem aan die SA Top Schools Tournament te EG Jansen, waar die land se bestes teen die bestes gekompeteer het. Dié spannetjie het ongelooflik goed gevaar. Dag 1 se wedstryde almal gewen:Milton (EC) - wen 38-1HTS...

INSPIRASIE-OGGEND 30 OKTOBER 2021

INSPIRASIE-OGGEND 30 OKTOBER 2021

Montie-dames, omkring 30 Oktober in jou dagboek en laat 5 vriendinne dieselfde doen. Besluit watter een onder julle 6 die gasvrou gaan wees vir 'n tafel by Hoërskool Montana se Inspirasie-Oggend. Lynette Beer gaan op haar unieke manier ons dames se denkrigtings nuwe...

MONUSOL FUEL SOLUTIONS

MONUSOL FUEL SOLUTIONS

BAIE DANKIE, MONUSOL FUEL SOLUTIONS Baie dankie, Monusol Fuel Solutions vir die afslag wat julle gee op brandstof vir die Montie-voertuie. Dit word hoog op prys gestel!