012 548 0160 hsmontana@global.co.za

Personeel Admin

  • Welkom by die nuwe admin-bladsy vir Personeel van Hoërskool Montana.
  • Selekteer die onderste afdelings vir meer inligting!
  • Wanneer u klaar gewerk het, gaan HEEL ONDER die bladsy en kies “LOG OUT”.

PureMontanaONDERWYSER

PERSONEELFONDS EFT BESONDERHEDE:

Hier is die bankbesonderhede vir die personeelfondsrekening, vir die wat dit verkies om die gelde elektronies in te betaal.

Dit is NIE dieselfde rekening as die skool s’n nie, en daarom vir dié wat dit verkies om dit so te betaal, moet altyd asb ‘n bewys van betaling uitdruk en aan Me Beech gegee word.

Montana Personeelfonds

ABSA Savings Account

Account Number: 9257353691

Branch Code: 632005

Dankie

Toetsperiodes in klas: FREE TIMER