012 548 0160 hsmontana@global.co.za

LEIERSKAP

Leierskapprogram

In 2009 kry ‘n droom en ‘n behoefte gestalte in die stig van Hoërskool Montana se leieronwikkelingsprogram. Dit het in drie jaar gegroei tot ‘n dinamika waar 212 leerders hulself tuis vind.

Daar vind een keer per maand afsonderlike opleidingsgeleenthede vir Juniors (gr. 8 en 9’s) en vir Seniors (gr.10 en 11’s) plaas. Hiertydens word hulle blootgestel aan onder andere die eise van leierskap, die uitleef daarvan en die bestuur en ontwikkeling van dié Godgegewe talent. Die personeel wat hierdie pad saam met die leerders stap is Mev. N. van Niekerk en Mnr. H. Smit. Daar word ook van tyd tot tyd van buite-instansies gebruik gemaak om die opleiding ‘n praktiese komponent te gee. Vir baie leerders spruit daar dan ook geleenthede uit vir hulle om dié vaardighede prakties uit te leef deur verkiesbaar te wees op die VLR, leiersraad en ander leierposisies. Die leierontwikkelingsgroep van Hoërskool Montana gaan van krag tot krag, en hul leuse: GLO EN WERK.

Doelgerigte, gefokusde en ingeligte leiers onder die jeug is een van die mees belangrike fokusareas van Hoërskool Montana. Een van die belangrikste toegevoegde waardes wat Hoërskool Montana aan die gemeenskap bied, is die kweek van leiers. Die leiers van Hoërskool Montana is positief, entoesiasties en spoor ander leerders aan om eerder ‘n oplossing te vind en te wees as om bloot die foute in die lewe raak te sien.

Die leiers van Hoërskool Montana handhaaf goeie gedrag en hulle waardesisteme is in plek. Ter ondersteuning vir ons leiers word daar Woensdaemiddae ‘n leierskapkursus wat verskillende aspekte van leierskap aanspreek aangebied.

SENIOR VLR 2017-2018

NUWE VLR VIR 2017-2018
Baie geluk aan die nuwe VLR-lede vir 2017-2018. Sterkte met die groot taak wat voorlê. Mag julle baie by mekaar leer en mag elkeen groei tot sy/haar volle potensiaal.

Dogters:

  1. Gafsa Adams
  2. Zandri Adams
  3. Clerize Bayliss
  4. Keana De Freitas
  5. Janké de Klerk
  6. Nelanie de Villiers
  7. Jacqueline Harvey
  8. Suné Janse van Rensburg
  9. Hanista Kitching
  10. Jeannette Labuschagne
  11. M’Zhane Loubser-Kühn
  12. Zhandré Loubser-Kühn
  13. Femke Pelser
  14. René Pienaar
  15. Genna van Niekerk
  16. Zané van Zyl
  17. Kara Wepener
Seuns:

  1. Peter Backhouse
  2. Stefan Botes
  3. Ruben Cloete
  4. André Compaan
  5. Henrique De Sousa Neves
  6. Delarey Ferreira
  7. Ruan Jansen van Vuuren
  8. Kagiso Khoza
  9. Adam Kruger
  10. Zirk Mostert
  11. Hendro Nel
  12. Ian Nortjé
  13. Gustav Odendaal
  14. Daniel Pautz
  15. Heinrich Potgieter
  16. Pedri van der Westhuizen

 

HOOFLEIERS GEREED OM VOOR TE STAP
Die hoofleiers van 2018 is gereed om voor te stap. Hul doelwit vir 2018: Ons wil ‘n absolute trots kweek by die leerders vir die skool. Elke Montie moet trots voel om sy/haar skoolklere te dra. Die doelwit is om eenheid en trots te bewerkstellig sonder om dit af te dwing.

VLR 2018

Graad 10 Dogters:

  1. Margot Adlam
  2. Cailin Champion
  3. Micky Du Buisson
  4. Robyn Dzirba
  5. Nicola Hamman
  6. Momo Hika
  7. Mieke Jenkins
  8. Chezelle Kleinhans
  9. Andy Matshika
  10. Megan Meiring
  11. Cara Sarkady
  12. Demi Van der Lith
  13. Kyra Van Huyssteen
  14. Angelene Van Rooyen
  15. Monique Weston

Graad 10 Seuns:

  1. Jacques Arnold
  2. Jackie Chan
  3. Eduan Coetzee
  4. Johan Conradie
  5. Neil De Villiers
  6. Jos Farrell
  7. Gideon Joubert
  8. Marthinus Joubert
  9. Jooste Nel
  10. Ruan Steyn
  11. Wian Steyn
  12. Kenny Strydom
  13. Eon Van der Schyff
  14. Renier Van Reenen
  15. Aldo Vos

Graad 11 Dogters

  1. Zenicia Botha
  2. Estelle Bronkhorst
  3. Mary Chipa
  4. Nadiné De beer
  5. Kailey Erasmus
  6. Anke Fick
  7. Wené Marais
  8. Aniska Möller
  9. Tshivhuya Netshivhambe
  10. Elrize Roberts
  11. Megane Schoon
  12. Charné Schütte
  13. Nathania Skosana
  14. Liela Van der lith
  15. Carlize Van deventer
  16. Dané Vorster
  17. Tiónne Wiid

Graad 11 Seuns

  1. Joe Adlam
  2. Blaine Damons
  3. Werner De bruto
  4. Keagan Halgreen
  5. Mack Kruger
  6. Jacques Le roux
  7. Luyanda Mlangeni
  8. Gerrie Moolman
  9. Rust Nieman
  10. Martin-John Saaiman
  11. Franco Stassen
  12. Regardt Van rooyen
  13. Paul Venter
  14. Tiaan Wannenburg
  15. Turner Wilkinson

Graad 9 Dogters:

  1. Suné Allers
  2. Zandri Boshoff
  3. Carla Bouwer
  4. Robyn Champion
  5. Chané Conradie
  6. Leandri De Bruyn
  7. Danika Erasmus
  8. Megan Mader
  9. Jenna Maree
  10. Chelsea Meiring
  11. Krizaan Nel
  12. Geneva Pretorius
  13. Karmi Smit
  14. Anke Steffen
  15. Rhoné Walles
  16. Phophi Nematangari

Graad 9 Seuns:

  1. Machiel Berning
  2. Conrad Breytenbach
  3. Calvin Cronjé
  4. Wian De Beer
  5. Armand De Beer
  6. Deon Du Preez
  7. Ruan Du Toit
  8. Altin Ferreira
  9. Austin Geyer
  10. Tiaan Kritzinger
  11. Jaco Mostert
  12. Tiaan Nel
  13. Eric Sutherland
  14. Armand Swanepoel
  15. Divan Van Rooyen

Graad 8 Dogters:

  1. Chané Bekker
  2. Kay-Leigh Colligon
  3. Nerize de Beer
  4. Chané Dorey
  5. Shané du Plessis
  6. Mignon Evans
  7. Jenni-Lee Geyer
  8. Carlisa Jordaan
  9. Gené Joubert
  10. Mienke Kroukamp
  11. Janell Maartens
  12. Lali Marais
  13. Chanté Potgieter
  14. Clarisa Potgieter
  15. Kandy Ramaphosa
  16. Melinda Reynecke
  17. Anke van der Walt
  18. Anezka van der Westhuijzen
  19. Moné van Huyssteen

Graad 8 Seuns:

  1. Dylan Engelbrecht
  2. Nathanael Friend
  3. Christopher Geldenhuys
  4. Jaco Grobbelaar
  5. Marco Groenewald
  6. Vian Kelly
  7. Gert Labuschagne
  8. Tristan Nel
  9. Wentzel Odendaal
  10. Gustav Pretorius
  11. Morgan Rademeyer
  12. Logan Smith
  13. Eben Stander
  14. Divan Steyn
  15. Alex Strydom
  16. Ruben Taute
  17. Wian van der Merwe
  18. Luke van Heerden
  19. Morné Vos

Hoërskool Montana
Kopiereg © 2015

BAIE DANKIE AAN ONS BORGE:

KONTAKBESONDERHEDE:
Kantoor: (012) 548 0160/1

Faks: (012) 548 1856
E-pos: hsmontana@global.co.za
GPS: -25.674537, 28.24169

STRAATADRES:
Hoek van Dr Swanepoel- en Sesdeweg, Montana, Pretoria, 0182

(560 6th Rd, Pretoria, 0151, South Africa)

 

Shares
Share This