VOORTREKKERS
Die Voortrekkers is ʼn kultuur organisasie vir die Afrikanerjeug, wat fokus op leierskap ontwikkeling binne die ABC.
A – Moderne Afrikanerskap
B – Positiewe Burgerskap.
C – Konsekwente Christenskap.
Die Voortrekkers is die een aktiwiteit wat jou siel, liggaam en verstand ontwikkel deur, pret byeenkomste en avontuurlustige kampe, wat kennis en lewensvaardighede kweek, alles terwyl jy sosiaal verkeer en geestelik groei.
Kontakbesonderhede:
By skool: Mnr H. Smit hsmit@hsmontana.co.za
Die Kruin Kommando:
Herman Kruger – 082 904 9938 die.kruin@gmail.com
Nicoleen Thirion – 082 924 9606 die.kruin@gmail.com
Voor die Berg Kommando:
Danie Erasmus – 082 338 6075 voordieberg@gmail.com
Reinette de Koker – 082 929 9866 voordieberg.adm@gmail.com
Hoërskool Montana
Kopiereg © 2015-2022
STRAATADRES:
Hoek van Dr Swanepoel- en Sesdeweg, Montana, Pretoria, 0182
(560 6th Rd, Pretoria, 0151, South Africa)
KONTAKBESONDERHEDE:
Kantoor: (012) 548 0160/1
Faks: (012) 548 1856
E-pos: hsmontana@global.co.za
GPS: -25.674537, 28.24169