NUUS
Die Hoërskool Montana Kommunikeerder bied aan Montie-ouers en leerders toegang tot alles wat by ons skool gebeur – nuus, prestasies, die kalender, foto’s, toets- of eksamen-roosters, belangrike dokumente van die skool, waarskuwingsboodskappe wat onmiddelik op u skerm verskyn, ens.
U kan die Hoërskool Montana Kommunikeerder ook maklik verpersoonlik om net by u en u kind(ers) se behoeftes te pas.
Microsoft Teams is waar u amptelike akademiese kommunikasie sal ontvang vanaf personeel na leerders, soos die afbakening van leerwerk, huiswerk, klaswerk dokumente, ens.
Hoërskool Montana
Kopiereg © 2015-2022
STRAATADRES:
Hoek van Dr Swanepoel- en Sesdeweg, Montana, Pretoria, 0182
(560 6th Rd, Pretoria, 0151, South Africa)
KONTAKBESONDERHEDE:
Kantoor: (012) 548 0160/1
Faks: (012) 548 1856
E-pos: hsmontana@global.co.za
GPS: -25.674537, 28.24169