Hoërskool Montana bied elke 4 tot 5 jaar 'n revueproduksie aan. Die Revue van 2019, genaamd "Serendipity," was 'n ongelooflike ervaring en ons sien daarna uit om weer 'n revue aan te pak tydens 2023/2024 - "Revue-lution." Soos altyd, sal dit 'n aanbieding wees waarop ons BAIE trots kan wees.