MONTANA WEATHER

HOËRSKOOL MONTANA

DIE TUISTE VAN GELUKKIGE LEERDERS

Prospektus
Nuusbrief
11 Maart 2024

Hierdie week in Montieland

News letter
11 March 2024

This week in Montieland

MONTIE HUISE - JOU HUIS IS WAAR JOU HART IS!

Vanaf 2021 word alle leerders en personeel ingedeel in vier huise, maar bly steeds een gesamentlike MONTIEKORF.

Die huise is nie daar om verdeeldheid te bring nie, maar om bande te versterk deur gesonde kompetisie en ‘n goeie gees. Die oorhoofse doelwit: ‘n skool wat in goeie gees saamstaan …EEN SKOOL – EEN KORF.

MONTIES HOU MAKIETIE!

Die datum wat julle op die kalender moet reserveer: Saterdag 17 Augustus. Waarheen gaan julle? Montie Makietie!
Die musiekfees waar JY wil wees! Kunstenaars: Spoegwolf, Die Piesangskille, Droomsindroom, Liezel Pieters, Ivan Roux, Lisie Basson en Van Coet Band. Early Bird-kaartjies gaan binnekort op Tixsa beskikbaar wees. Dagboek solank die datum!

BORGSKAP-GELEENTHEDE vanaf R10 000: Stuur 'n e-pos na montiemakietie@hsmontana.co.za

Kontakbesonderhede

Kantoor: (012) 548 0160/1
(012) 548 1856

Straatadres