Hoërskool Montana se Opedag op Woensdag, 6 Mei was ’n besonderse dag vol opgewondenheid, hope energie en Montie-trots. Hoewel die weer lekker koud was, was die atmosfeer warm en verwelkomend.
Six Gun Grill Summer Sport Festival Noord host partner
We are now at two venues, simultaneously, this December. Bringing you the best of Six Gun Grill Summer Sport Festival x 2!!
Ons Prospektus gee ’n oorsig van ons akademie, sport, kultuur en skoollewe.
Blaai ook deur ons Jaarblad vir die hoogtepunte, prestasies en Montie-gees van elke jaar.
MONTIE HUISE - JOU HUIS IS WAAR JOU HART IS!