Mnr & Mej Montie

2026

www.pixeline.co.za

Wat 'n onvergeetlike aand!

Met "A trip around the World" as tema is die gehoor op 'n besondere reis geneem - 'n aand vol styl, talent, selfvertroue en indrukwekkende verhoogoptredes.

Na weke se oefening, harde werk, uitdagende choreografie, nuwe vriendskappe, ontdekte talente en groei in selfvertroue, het ons 36 finaliste gisteraand die verhoog en loopplank met trots betree.

Voor 'n stampvol saal, waar daar skaars plek vir 'n muis was, het hulle behoorlik geskitter.

Straatadres