Groentjiekonsert

Die Groentjiekonsert is een van die baie hoogtepunte van elke graad 8-leerder se oriënteringsproses.
Die graad 8-klasse hou konsert, in oorgawe en met styl! Hierdie is die oorgang na ware Montie-wees.

Straatadres